OUR STORY
Tweespruit Primêre Skool is in 1914 in die klein suiweldorpie, Tweespruit gestig. Tweespruit was a farming community specializing in dairy products. Die eerste onderwyseres was Juf Noble gewees.
The first school was where the Municipal buildings were in Tweespruit, before being burnt down a few years ago. In 1967 verskuif die skool vanaf hul eerste lokaal (die Munisipale geboue wat afgebrand het) na waar Unicom Primêre Skool vandag is. Unicom Primêre skool se huidige persele/Tweespruit Primêr se tweede perseel, was eers ‘n Huishoudskool met ‘n koshuis vir meisies, voordat daardie huishoudskool verskuif is na Kroonstad.
The principals of Tweespruit Primary School were:
Chris Bester
Herman Booysen
Manie Steyn
Pierre du Toit (1991-2017)
John O’Connor (2018 – present)
At Tweespruit Primary School each and every teacher strives to empower the learners with knowledge, a healthy sense of self, independence and a Christian set of values, so that the learners leaving Tweespruit Primary can become successful, well-balanced citizens of South Africa.